New Territories, Hongkong

New Territories

新界 / Sān'gaai
Stad
Butterfly Bay in New Territories
Butterfly Bay in New Territories
Byname: 
Draakstad"
New Territories is in Hongkong
New Territories
New Territories
Koördinate: 22°24′25.2″N 114°7′19.2″O / 22.407000°N 114.122000°O / 22.407000; 114.122000
LandVlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek China
Spesiale administratiewe streekVlag van Hongkong Hongkong
Oppervlak
 • Totaal952 km2 (368 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal3 691 093
 • Digtheid3 801/km2 (9 840/vk. myl)

New Territories is een van die drie hoofgebiede van die Hongkong Spesiale Administratiewe Streek van die Volksrepubliek China. New Territories word afgekort as NT of N.T.

In 2011 het die New Territories 'n bevolking van 3 691 093 en 3 801 mense per km² gehad. Meer as die helfte van die gebied is landelik. Op die platteland is daar (ommuurde) dorpies met min inwoners. Die dorpies word gekenmerk deur hul Chinese argitektuur en die groentelanderye rondom die dorpe.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search